Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
So help Fines4U jou met die nuwe verkeersontredingsregulasies.
30/09/2025 Duración: 07minCornelia van Niekerk, direkteur van Fines4U, gesels oor die nuwe Aarto-stelsel en hoe jy met Fines4U beheer kan neem oor jou verkeersboetes. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
FNB se navorsing wys groei in die eiendomsbedryf
30/09/2025 Duración: 05minJohn Loos, eiendomsekonoom by FNB, gesels oor die jongste huisprysindeks en wat dit vir die plaaslike eiendomsmark beteken. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Eskom wys ‘n wins vir die eerste keer in agt jaar
30/09/2025 Duración: 09minCalib Cassiem, finansiële hoof van Eskom, bespreek hulle finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Ander voorsieners kla oor die speelveld teen Eskom nie gelyk is nie
30/09/2025 Duración: 08minDe Villiers Botha, woordvoerder en raadslid van SAPVIA en uitvoerende hoof van Solareff, gesels oor die uitdagings en mededinging met Eskom. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
SA sluit ‘n handelsooreenkoms met die VSA
30/09/2025 Duración: 07minChantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, gesels oor vandag se markbewegings, Suid-Afrika se handelsooreenkoms met die VSA en die kans dat die land van die gryslys verwyder kan word. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 30 September 2025
30/09/2025 Duración: 49minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Nano Banana verander die wêreld van grafiese kuns
29/09/2025 Duración: 06minPieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, gesels oor Nano Banana. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die Reserwebank wys na ‘n kriptoborrel
29/09/2025 Duración: 06minCarel de Jager, bestuurshoof van Silver Sixpence, gesels oor die Reserwebank se kommer oor kriptoborrels. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Portfolium mik na waarde vir beleggers
29/09/2025 Duración: 08minCharl Swart, stigter en uitvoerende hoof van Portfolium, gesels oor Portfolium se aanbieding. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Cilo Ciben neem nog ‘n stappie op die beurs
29/09/2025 Duración: 06minGabriel Theron, uitvoerende hoof van Cilo Cybin, bespreek hul volgende stap op die JSE. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kyk SARS na pensioenfondse?
29/09/2025 Duración: 07minPiet Nel, onafhanklike belastingkonsultant, bespreek die moontlikheid dat die Inkomstediens na pensioenfondse kan kyk. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
OLX wil motorverkoopplatform aankoop
29/09/2025 Duración: 09minSchalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor die goudprys se nuwe hoogtepunt, Boxer se prestasie, en OLX se plan om ’n motorverkoopplatform aan te koop. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 29 September 2025
29/09/2025 Duración: 49minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
26/09/2025 Duración: 11minJannie Louw, welvaartbeplanner by Portfolium en Nerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA, beantwoord die vrae wat luisteraars sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Spaar so vir ‘n mediese noodgeval
26/09/2025 Duración: 05minEric Jordaan, direkteur by Crue Invest, verduidelik hoe jy kan spaar vir ’n mediese noodgeval. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die JSE staan sterk na die derde deel van 2025
26/09/2025 Duración: 09minHannes van den Berg, medehoof van Suid-Afrikaanse aandele by Ninety One, gesels oor hoe die plaaslike beurs tot dusver vanjaar gevaar het en deel sy vooruitsigte vir die Suid-Afrikaanse aandelemark. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Probeer ons nog baklei teen die VSA tariewe?
26/09/2025 Duración: 08minNeil Diamond, president van die Suid-Afrikaanse Sakekamer in die VSA (SACCUSA), bespreek die jongste verwikkelinge in handel tussen Suid-Afrika en die VSA, te midde van die nuwe tariewe en die moontlikheid dat Agoa binnekort tot ’n einde kan kom. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die mark en die rand eindig die week op ‘n drafstap
26/09/2025 Duración: 09minNerina Visser, ETF strateeg en adviseur by etfSA, gesels oor de markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 26 September 2025
26/09/2025 Duración: 50minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Tinus drink koffie met JB Smith
25/09/2025 Duración: 11minJB Smith, besturende direkteur van Sequoia Capital Management, gesels oor sy agtergrond, loopbaan en Sequoia Capital. Volg RSG Geldsake op Twitter