Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
Amerikaners hou rekord-hoë beleggings in aandele
25/09/2025 Duración: 06minJaco van Tonder, direkteur van adviesdienste by NinetyOne, gesels oor of die Amerikaanse neiging tot swaarder beleggings in aandele ook hier in Suid-Afrika sigbaar is. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hof mik vir duidelikheid oor werksbeserings
25/09/2025 Duración: 04minProfessor Hugo Pienaar, direkteur by Thomson Wilks, bespreek ’n onlangse uitspraak van die Mpumalanga-afdeling van die Hooggeregshof oor werksbeserings. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Botswana soek vir volle beheer oor De Beers-aandele
25/09/2025 Duración: 05minDie mynbou-ontleder Dawid van Wyk bespreek Botswana se planne om beheer oor De Beers-aandele te verkry. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Verbruikersvertroue daal en produksiepryse verras
25/09/2025 Duración: 07minElize Kruger, onafhanklike ekonoom, gesels oor die jongste syfers rakende verbruikersvertroue, produksiepryse en die PayInc Netto Salarisindeks. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Beurs en rand onder druk ná vakansiedag
25/09/2025 Duración: 06minJohan Gouws, hoof van adviesdienste by PPS, gesels oor die markte in die VSA en die rentekoers in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 25 September 2025
25/09/2025 Duración: 49minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 24 September 2025
24/09/2025 Duración: 48minRyk van Nekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoe moeilik is dit om Lesetja Kganyago se werk te doen?
24/09/2025 Duración: 07minMarnich Dippenaa – leerder en goewerneur van Paarl Gimnasium Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Familiebesigheid, wêreldvisie
24/09/2025 Duración: 36minPhillip Retief – Van Loveren Volg RSG Geldsake op Twitter
-
KI beklee nou ‘n ministerspos in Albanië
23/09/2025 Duración: 05minPieter Geldenhuys – toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie, Strategie en Innovasie Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Bek-en-klou bly steeds ‘n steeds ‘n knelpunt
23/09/2025 Duración: 06minDr. Frikkie Maré, bestuurshoof van die Rooivleisprodusenteorganisasie, gesels oor beesvleispryse. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoe belangrik is ons kuddes vir voedselsekerheid?
23/09/2025 Duración: 08minDaneel Rossouw, landbouverkoopshoof van Nedbank Commercial Banking, gesels oor voedselsekerheid. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Virgin Active wil nou meer wees as ‘n plek om te oefen
23/09/2025 Duración: 05minDerick du Preez, bedryfshoof van Virgin Active, gesels oor hul planne om kantoorruimtes by hul gimnasiums te voeg. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Remgro verklaar ‘n spesiale dividend
23/09/2025 Duración: 10minJannie Durand, bestuurshoof van Remgro, bespreek de groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Internasionale beurse druk die JSE hoër
23/09/2025 Duración: 06minElke Brink, direkteur by PSG Wealth R21, gesels oor die plaaslike beurs se reaksie op die Amerikaanse markte wat gister op ’n rekordhoogtepunt gesluit het. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 23 September 2025
23/09/2025 Duración: 48minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Sygnia moet keer dat kliënte nie te veel in Bitcoin-fonds belê nie
22/09/2025 Duración: 07minMagda Wierzycka, medestigter van Sygnia, verduidelik waarom hulle teen té veel beleggings in Bitcoin-fondse waarsku. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Moet ek in goud of in goudaandele belê – of eerder glad nie?
22/09/2025 Duración: 07minThys van Zyl van Nedbank Aandelemakelaars verduidelik wat om te oorweeg wanneer jy in goud belê. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Busa vat sektorale bemagtigingsteikens hof toe, sê dis irrasioneel
22/09/2025 Duración: 07minKhulekani Mathe, uitvoerende hoof van Busa, bespreek hul hofstryd teen die nuwe sektorale bemagtigingsteikens. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Groot toetssaak oor onteiening sonder vergoeding gou in die hof
22/09/2025 Duración: 11minPiet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga, bespreek ’n saak wat as ’n toetssaak oor onteiening sonder vergoeding dien. Volg RSG Geldsake op Twitter