Rsg Geldsake Met Moneyweb

Groot toetssaak oor onteiening sonder vergoeding gou in die hof

Informações:

Sinopsis

Piet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga, bespreek ’n saak wat as ’n toetssaak oor onteiening sonder vergoeding dien. Volg RSG Geldsake op Twitter