Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
Die sterker rand laat beleggers weer na die buiteland loer...
16/09/2025 Duración: 07minJac de Wet, welvaartbestuurder by PSG Wealth Somerset-Wes, verduidelik hoe om strategies in die buiteland te belê. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Is dobbel buite beheer?
16/09/2025 Duración: 05minJan van Niekerk, finansiële direkteur van Goldrush, deel sy insigte oor die skerp toename in die gewildheid van dobbelary in Suid-Afrika. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Waterfall City se winste reën op Attacq
16/09/2025 Duración: 08minJackie van Niekerk, uitvoerende hoof van Attacq, gesels oor die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Libstar spring ná oorname-aanbod
16/09/2025 Duración: 09minLibstar het vandag sy tussentydse resultate bekend gemaak. Die omset is 7% hoër, en die wins het met 16% gestyg. Die uitvoerende hoof, Charl de Villiers, bespreek die resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Staatseffekte bult spiere
16/09/2025 Duración: 04minChantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, bespreek Suid-Afrika se staatseffekte. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 16 September 2025
16/09/2025 Duración: 48minRyk van Nekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
90 jaar in SA
15/09/2025 Duración: 09minJaco Grobbelaar – uitvoerende hoof: nywerheidsafdeling, John Thompson Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Jou KI-vaardighede kan vir jou ’n beter werk gee
15/09/2025 Duración: 05minLucas van der Merwe, KMO-verkoopsbestuurder by Pnet, gesels oor 'n toename in die vraag na KI-vaardige werknemers. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
OUTsurance se puik syfers
15/09/2025 Duración: 06minTheo Vorster, medestigter van Galileo Capital, bespreek die markte en OUTsurance se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 15 September 2025
15/09/2025 Duración: 49minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter