Rsg Geldsake Met Moneyweb

Hof mik vir duidelikheid oor werksbeserings

Informações:

Sinopsis

Professor Hugo Pienaar, direkteur by Thomson Wilks, bespreek ’n onlangse uitspraak van die Mpumalanga-afdeling van die Hooggeregshof oor werksbeserings. Volg RSG Geldsake op Twitter