Rsg Geldsake Met Moneyweb
Probeer ons nog baklei teen die VSA tariewe?
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:08:57
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Neil Diamond, president van die Suid-Afrikaanse Sakekamer in die VSA (SACCUSA), bespreek die jongste verwikkelinge in handel tussen Suid-Afrika en die VSA, te midde van die nuwe tariewe en die moontlikheid dat Agoa binnekort tot ’n einde kan kom. Volg RSG Geldsake op Twitter