Rsg Geldsake Met Moneyweb

Ander voorsieners kla oor die speelveld teen Eskom nie gelyk is nie

Informações:

Sinopsis

De Villiers Botha, woordvoerder en raadslid van SAPVIA en uitvoerende hoof van Solareff, gesels oor die uitdagings en mededinging met Eskom. Volg RSG Geldsake op Twitter