Rsg Geldsake Met Moneyweb

Die JSE staan sterk na die derde deel van 2025

Informações:

Sinopsis

Hannes van den Berg, medehoof van Suid-Afrikaanse aandele by Ninety One, gesels oor hoe die plaaslike beurs tot dusver vanjaar gevaar het en deel sy vooruitsigte vir die Suid-Afrikaanse aandelemark. Volg RSG Geldsake op Twitter