Rsg Geldsake Met Moneyweb

So help Fines4U jou met die nuwe verkeersontredingsregulasies.

Informações:

Sinopsis

Cornelia van Niekerk, direkteur van Fines4U, gesels oor die nuwe Aarto-stelsel en hoe jy met Fines4U beheer kan neem oor jou verkeersboetes. Volg RSG Geldsake op Twitter