Toekomsvenster

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 10:08:54
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.

Episodios

  • ToekomsVenster: Die Boodskap van die Bybel

    08/05/2024 Duración: 04min

    Die Gees sluit die Woord van die Here vir ons oop en help ons om dit beter te verstaan.

  • ToekomsVenster: Daar is vryheid

    08/05/2024 Duración: 03min

    Hy bewoon die harte van God se kinders. Hy bevestig die vryheid waaraan kinders van die Here deel gekry het.

  • ToekomsVenster: Lyk vorentoe soos ʼn doodloopstraat?

    08/05/2024 Duración: 03min

    Is jy op ʼn plek waar vorentoe soos ʼn doodloopstraat lyk? Die Gees tree vir jou in, die Gees pleit vir jou by die Vader, Hy is jou voorspraak by die Vader.

  • ToekomsVenster: Sy handewerk is ’n uitnodiging

    07/05/2024 Duración: 03min

    Die Gees vul ons met liefde, krag en selfbeheersing. Wat ʼn kombinasie van genademiddele – krag en selfbeheersing. Dink ʼn bietjie daaroor na.

  • ToekomsVenster: Julle sal die Heilige Gees ontvang

    06/05/2024 Duración: 03min

    Mag ons baie bewus wees van die groot geskenk wat God gegee het: Sy Gees in die lewe van elkeen wat glo.

  • ToekomsVenster: Mag die Heilige Gees orde bring

    30/04/2024 Duración: 04min

    Mag die Heilige Gees ook in hierdie tyd orde bring in ons bestaan.

  • ToekomsVenster: Die Gees kom woon in ons

    30/04/2024 Duración: 02min

    Jesus se volgelinge word nie as weeskinders agtergelaat nie. Die Gees wat altyd by ons bly, kom neem sy intrek in elke gelowige.

  • ToekomsVenster: Die Heilige Gees wek lewe

    30/04/2024 Duración: 02min

    Ek glo in die Heilige Gees.

  • ToekomsVenster: Die Heilige Gees teenoor ons eie gewete

    29/04/2024 Duración: 03min

    Die gewete hou ʼn mens by die “ek, ellendige mens”-gedeelte van Paulus se klag, maar die Heilige Gees bring ons by “maar ek dank God in Christus Jesus”.

  • ToekomsVenster: Goddelike Drie-eenheid van Vader, Seun en Heilige Gees

    29/04/2024 Duración: 03min

    Drie persone, maar een Godheid, as jy wil, is misterieus, onverstaanbaar en merkwaardig.

  • ToekomsVenster: Christus is my hoop

    22/04/2024 Duración: 01min

    Blydskap word nie deur omstandighede bepaal nie.

  • ToekomsVenster: Die lewe is ’n spel

    22/04/2024 Duración: 03min

    Jy, ek, ons speel vandag. Moet jouself nie te veel bejammer as jy met die harde werklikheid kennis maak nie. Dis gou vergete. Die spel is heerlik, betekenisvol en lewensverrykend.

  • ToekomsVenster: Kom bid saam

    22/04/2024 Duración: 03min

    Wat ek kán doen is om vandag te bid vir elkeen wat tot die dood toe moedeloos en beproef is.

  • ToekomsVenster: Maak oop jou gebalde vuis

    22/04/2024 Duración: 03min

    NT Wright sê dat as die hand soos ʼn vuis na God uitgesteek word, vol verwyte, opstandigheid, arrogansie, kwaad en verwyte, God niks daarin kan plaas nie.

  • ToekomsVenster: Ons is die rentmeesters

    22/04/2024 Duración: 03min

    Ons is rentmeesters van alles wat God aan ons toevertrou het.

  • ToekomsVenster: 'Ek wil jou raad gee, My oog oor jou hou'

    17/04/2024 Duración: 04min

    "Here, hou U oog oor my, leer en onderrig my, wys my die pad wat ek moet stap."

  • ToekomsVenster: Laat my oorwinningsliedere sing

    17/04/2024 Duración: 03min

    Ek wonder of jy in jou geloofgemeenskap die “Oorwinningslied” sing?

  • ToekomsVenster: Om jou sonde te bely

    15/04/2024 Duración: 04min

    Dalk herinner die Heilige Gees jou oor ʼn saak wat jy voor die Here in die reine moet bring. Doen dit sommer nou, doen dit in opregtheid en ervaar die volle vryspraak van God.

  • ToekomsVenster: Niks anders as rebellie

    15/04/2024 Duración: 06min

    Die wêreld lyk soos wat dit lyk vanweë sonde. Sonde is niks anders as rebellie teen God en sy standaard nie.

  • ToekomsVenster: Wie se sonde vergewe word

    15/04/2024 Duración: 04min

    Die Bybel sê dat ons sonde soos ʼn skeidsmuur is tussen ons en God. Die skeidsmuur is egter afgebreek vanweë die volmaakte offer wat Jesus aan die kruis van Golgota gebring het. Gaan lees gerus maar Jesaja 59:2.

página 6 de 8