Sinopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodios
-
ToekomsVenster | Geseënd met ʼn roeping
23/02/2026 Duración: 05minAs jy eerlik na jou eie lewe kyk, sal jy die duidelike spore van Sy sorg moet erken.
-
Toekomsvenster | Lydenstyd is ʼn samekoms van stilte en jubeling
23/02/2026 Duración: 02minLydenstyd bring gemengde emosies, maar die ondertoon van dankbaarheid is altyd daar.
-
ToekomsVenster | Lydenstyd is nie ʼn ‘opgee-tyd’ nie
23/02/2026 Duración: 04minJesus het hierdie pad gestap sodat jy dit nooit self hoef te ervaar nie.
-
ToekomsVenster | Genade is die weg terug na die Vaderhuis
23/02/2026 Duración: 03minHoe gaan dit met jou skuld? Die prys is klaar betaal, die skuld is vereffen en die skuldbrief is afgelos.
-
ToekomsVenster | Gekneus aan die binnekant
23/02/2026 Duración: 04minOns is tans in Lydenstyd. Dit is die tyd waarin ons nie net herinner word aan die lydensweg van die Here nie, maar ook gekonfronteer word met ons eie broosheid en afhanklikheid.
-
ToekomsVenster | ʼn Hart wat beweeg soos Syne
16/02/2026 Duración: 03minJesus het nie net mense gesien nie; Hy het hulle innig jammer gekry en toe iets daaraan gedoen.
-
ToekomsVenster | ʼn Hart wat beweeg soos Syne
16/02/2026 Duración: 03minJesus het nie net mense gesien nie; Hy het hulle innig jammer gekry en toe iets daaraan gedoen.
-
ToekomsVenster | God kies mense om Sy hart sigbaar te maak
16/02/2026 Duración: 02minGod het niemand nodig nie en tog kies Hy om Sy drome deur gebroke mense te laat leef.
-
ToekomsVenster | Genees jou verhouding met jou medemens
16/02/2026 Duración: 04minDie sondeval het die skeiding gebring. God het die versoening op vertikale vlak bewerk. Ons roeping is nou om met Sy krag, op horisontale vlak, heel te maak wat stukkend is.
-
ToekomsVenster | Ons is nie gemaak om alleen te wees nie
16/02/2026 Duración: 05minDankie, Here, vir die ander mense in my lewe.
-
ToekomsVenster | Hy is Here van Maandag tot Sondag
16/02/2026 Duración: 05minWanneer ons verstaan dat die Heilige Gees elke faset van ons lewe deurdring, verander ons uitkyk op werk, ontspanning en selfs populêre kultuur.
-
ToekomsVenster | Het jy ook ʼn vrees vir God?
12/02/2026 Duración: 04minHy is ʼn heilige God en ʼn mens moet eerbied vir Hom hê. Tog verander dit niks aan sy ongeëwenaarde en onvoorwaardelike liefde vir ons nie.
-
ToekomsVenster | Om werklik dankbaar te wees
12/02/2026 Duración: 03minWat ons van die Here ontvang het, is vir ons mooi.
-
ToekomsVenster | Daar sal altyd ʼn sonsopkoms wees
11/02/2026 Duración: 04minDankie, Here, dat U ons selfs met vindingrykheid beklee in moeilike tye.
-
ToekomsVenster | Jy het ʼn Leidsman
11/02/2026 Duración: 05minVra en volg Sy raad. Laat Hy jou die pad wys.
-
ToekomsVenster | Die Bybel is 'n skatkis van genade
09/02/2026 Duración: 03minMag jy ook die omvattende sorg, leiding en beskerming van die goeie Herder geniet.
-
ToekomsVenster | Meer as net ʼn fopspeen
02/02/2026 Duración: 03minJesus nooi jou uit om by Hom te kom “koop”, gratis en verniet, die brood en die melk van die lewe wat werklik versadig.
-
ToekomsVenster | Die kuns van gesond word
02/02/2026 Duración: 03minDié belofte staan vas: jy sal gesond word!
-
ToekomsVenster | Die onsigbare Hand aan die deur
02/02/2026 Duración: 04minGod het nie opgegee met hierdie wêreld nie en sal dit ook nooit doen nie.
-
ToekomsVenster | Wanneer jou ‘horlosie’ gaan staan
02/02/2026 Duración: 03minDie vraag is vandag: Wanneer het jou “horlosie” gaan staan? Wanneer het jou ware menswees opgehou om vorentoe te beweeg?