Sinopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodios
-
ToekomsVenster | Die Bybel is 'n skatkis van genade
09/02/2026 Duración: 03minMag jy ook die omvattende sorg, leiding en beskerming van die goeie Herder geniet.
-
ToekomsVenster | Meer as net ʼn fopspeen
02/02/2026 Duración: 03minJesus nooi jou uit om by Hom te kom “koop”, gratis en verniet, die brood en die melk van die lewe wat werklik versadig.
-
ToekomsVenster | Die kuns van gesond word
02/02/2026 Duración: 03minDié belofte staan vas: jy sal gesond word!
-
ToekomsVenster | Die onsigbare Hand aan die deur
02/02/2026 Duración: 04minGod het nie opgegee met hierdie wêreld nie en sal dit ook nooit doen nie.
-
ToekomsVenster | Wanneer jou ‘horlosie’ gaan staan
02/02/2026 Duración: 03minDie vraag is vandag: Wanneer het jou “horlosie” gaan staan? Wanneer het jou ware menswees opgehou om vorentoe te beweeg?
-
ToekomsVenster | Om met God rekening te hou
02/02/2026 Duración: 03minDié gedeelte in 1 Samuel verseker ons daar kom ʼn dag van afrekening vir elkeen wat nie met God rekening hou nie.
-
ToekomsVenster | Jesus is die brug na oorvloedige lewe
26/01/2026 Duración: 05minWat wegspoel, maak soms plek vir iets dieper en nuuts.
-
ToekomsVenster | Jou naam in die Boek van die Lewe
26/01/2026 Duración: 05minDie vraag is nie of jy goed genoeg is nie, maar of jy Hom ken.
-
ToekomsVenster | Ware leierskap begin by diens
26/01/2026 Duración: 05minBid vir die leiers van die wêreld. Mag ons waar ons leef en werk, die styl van die Koninkryk uitleef: sag, nederig, wys en met waarheid.
-
ToekomsVenster | Nederigheid wat eer bring
26/01/2026 Duración: 04minWare krag lê nie in vernedering van ander nie, maar in nederigheid.