Toekomsvenster

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 10:08:54
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.

Episodios

  • ToekomsVenster: Mag Hy jou versterk en bewaar

    03/06/2024 Duración: 02min

    Waar is jou sagte plekkie? Wees bedag daarop.

  • ToekomsVenster: Net genoeg omgee

    03/06/2024 Duración: 02min

    Jesus leer dat ons moet bid vir ons daaglikse brood. Natuurlik wil God sorg, maar ons moet sy goedheid nie as vanselfsprekend neem nie. Hy wil ons boonop met deernis vul teenoor hulpbehoewende mense.

  • ToekomsVenster: Waarheid en omgee in God se koninkryk

    03/06/2024 Duración: 02min

    Sy koninkryk word deur waarheid en omgee gekenmerk. Is dit waarvoor jy jouself beywer? Het jy ʼn Koninkryk-hart?

  • ToekomsVenster: Sy Vaderhart klop warm vir jou

    03/06/2024 Duración: 03min

    Die pa wat ons “in die hemel” het kom nie met verwyte as ons Hom teleurstel nie. Hy is ʼn goeie vader. Kinders moet weet dat ʼn pa se deur altyd oopstaan.

  • ToekomsVenster: Gesels net so met God

    03/06/2024 Duración: 03min

    ʼn Mens gesels net so met God. Jy begin doodgewoon met “Jesus”, en praat dan jou hart uit.

  • ToekomsVenster: Dis Vrydag, maar Sondag kom

    27/05/2024 Duración: 03min

    Ons kan in desperate moedeloosheid ons tent opslaan by Vrydag, of ons kan gewapen met die volle wapenrusting van God aan beweeg na Sondag.

  • ToekomsVenster: Bly bid

    27/05/2024 Duración: 03min

    Die Bybel vertel ons van ʼn God wat ʼn goeie plan met ons almal het. Ek weet wat ek vir julle beplan sê die Here, voorspoed en nie teëspoed nie. (Jeremia 29:11)

  • ToekomsVenster: Bly in verwondering

    27/05/2024 Duración: 02min

    Moenie die tyd in die ry mors nie. Gebruik dit om te bid, vir die persoon voor jou en agter jou.

  • ToekomsVenster: Mag God se seën oor môre waak

    27/05/2024 Duración: 02min

    Ons bid vir uitkoms, vir ʼn nuwe, beter dag. Ons bid vir voorspoed en seën.

  • ToekomsVenster: Wat leef in jou hart?

    27/05/2024 Duración: 03min

    Jy staan as iemand wat hoop dat dinge in die toekoms beter daaraan toe sal wees. Jy staan as iemand wat gebid het, steeds bid: “Here, wat wil U met my hier in hierdie klein privaat ruimte doen?”

  • ToekomsVenster: Waar God ons kom haal het

    20/05/2024 Duración: 04min

    Kom tuis by ʼn heilige God wat in Christus naby aan jou gekom het en in jou wil woning maak deur die Heilige Gees.

  • ToekomsVenster: ’n Kerk met sy deure oop

    20/05/2024 Duración: 04min

    Die kerk verteenwoordig God se genadekring wat Hom in hierdie wêreld verteenwoordig.

  • ToekomsVenster: Beskerm ons teen die leegheid

    20/05/2024 Duración: 04min

    Sonder God bly ʼn mens se lewe leeg.

  • ToekomsVenster: Ek glo

    20/05/2024 Duración: 04min

    In ʼn wêreld van sinisme, wantroue en ongeloof, is dit genade om te kan sê “ek glo”.

  • ToekomsVenster: God as Vader

    20/05/2024 Duración: 03min

    Wat beteken dit dan om ʼn vader te wees? Hoe leef jy na die voorbeeld van God wat die unieke en volmaakte uitdrukking van Vaderskap is?

  • ToekomsVenster: Die Gees laat ons bid

    13/05/2024 Duración: 03min

    Die Gees laat ons bid – my lewe bly aan u gewy o Vader van genade.

  • ToekomsVenster: Dis Pinkster, dis oestyd

    13/05/2024 Duración: 04min

    Die gawe van die Gees is tot voordeel van God se kinders sodat hulle die gawe met ander kan deel.

  • ToekomsVenster: Is jy beskikbaar vir die Heilige Gees?

    13/05/2024 Duración: 05min

    Daar is eintlik maar net een voorwaarde en kwalifikasie: Wees beskikbaar en doen wat die Heilige Gees jou beveel om te doen.

  • ToekomsVenster: Die oes moet ingesamel word

    13/05/2024 Duración: 04min

    Die oes moet ingesamel word sodat die Koning kan terugkom. Is ons daarmee besig?

  • ToekomsVenster: Met die belofte van die wederkoms kom ʼn opdrag

    13/05/2024 Duración: 04min

    Gehoorsaamheid is om vreugdevolle besig te wees met die koms van God se ryk op aarde. Hoe en waarmee is jy besig?

página 5 de 8