Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 39:20:11
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episodios

  • Die JSE beur tot 'n nuwe hoogtepunt

    29/05/2025 Duración: 04min

    Bernard van Wyk, hoof van navorsing en fondsbestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor die JSE se nuwe hoogtepunt. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 29 Mei 2025

    29/05/2025 Duración: 49min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kripto is nie onderhewig aan valutabeheerregulasies nie

    28/05/2025 Duración: 05min

    Marius Reitz van Luno gesels oor valutabeheerregulasies. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Valuta-oordragte is vinnig besig om te verander, en dis nie net geld wat die land uitvloei nie

    28/05/2025 Duración: 07min

    Hanri Pretorius, streeksverkoopsbestuurder by Currency Partners, gesels oor valuta-oordragte. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die Padongelukfonds se hoof op “spesiale verlof” geplaas

    28/05/2025 Duración: 06min

    Adv Justin Erasmus, voorsitter van Pipla, bespreek die Padongelukfonds se hoof se spesiale verlof. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Tiger Brands kook en betaal a tussentydse spesiale dividend

    28/05/2025 Duración: 08min

    Tjaart Kruger uitvoerende hoof van Tiger Brands, gesels die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Het casinos en banke mooi gekyk waar Bougas se dobbelgeld vandaan kom?

    28/05/2025 Duración: 08min

    Servaas du Plessis, uitvoerende hoof van XTND, gesels oor casinos se verpligtinge om verdagte transaksies aan te meld. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Markoorsig

    28/05/2025 Duración: 05min

    Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 27 Mei 2025

    28/05/2025 Duración: 47min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kommersiële perlemoenvissers baie bekommerd oor moontlike wysigings aan kwota

    27/05/2025 Duración: 06min

    Anton Kruger, kommersiële perlemoenduiker, gesels oor moontlike wysigings aan kwotas. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die DBSA belê R100 miljoen in elektriese laaistasies

    27/05/2025 Duración: 07min

    Joubert Roux, medestigter van Zero Carbon Charge, bespreek DBSA se belegging. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Antonie Bougas het meer gedobbel as wat aanvanklik gedink is

    27/05/2025 Duración: 11min

    Marizanne Kok - Rapport Volg RSG Geldsake op Twitter

  • R240 miljard se investering kom

    27/05/2025 Duración: 09min

    Johann Els, hoofekonoom van Old Mutual, gesels oor die regering se belegging in Suid-Afrika se infrastruktuur. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die konstruksiemafia kry op sy neus

    27/05/2025 Duración: 10min

    Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, gesels oor Pepkor en Coronation se finansiële resultate, asook oor die konstruksiemafia. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 27 Mei 2025

    27/05/2025 Duración: 49min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Hospitale is besig om groot geld na nuwe tegnologie te gooi

    26/05/2025 Duración: 07min

    Dr Erich Bock, besturende direkteur van Netcare se hospitaalafdeling, gesels oor die gebruik van kunsmatige intelligensie in hospitale. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Kan Starlink-saga ’n nuwe bemagtigingsera in SA inlui?

    26/05/2025 Duración: 11min

    Ahmore Burger-Smidt, hoof van regulatoriese sake en direkteur van mededinging by Werksmans Prokureurs, bespreek die beleidsvoorskrif wat Starlink se moontlike bedrywighede in Suid-Afrika kan toelaat. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Altron se wins spring met 73% en positiewe momentum versnel

    26/05/2025 Duración: 06min

    Altron het vandag sy winssyfers vir die boekjaar tot einde Februarie bekend gemaak. Die omset het basies onveranderd gebly, terwyl wesensverdienste gestyg het. Die uitvoerende hoof, Werner Kapp, gesels oor die groep se agtergrond en winssyfers. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die PnP-skip is besig om te draai

    26/05/2025 Duración: 11min

    Sean Summers, uitvoerende hoof van Pick n Pay, sê hy is op geen manier in vinnige oorwinnings geïnteresseerd nie en dat die werklike sukses van sy ampstermyn eers oor 5 tot 8 jaar sigbaar sal wees. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Capitec blaas in FirstRand se nek

    26/05/2025 Duración: 09min

    Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, bespreek Dis-Chem se winsverwagtinge, Capitec se markwaarde en Suid-Afrika se voorgestelde handelsooreenkoms met die VSA. Volg RSG Geldsake op Twitter

página 3 de 8