Sinopsis
RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.
Episodios
-
Groot belangstelling in SA staatseffekte
03/06/2025 Duración: 07minDeon Kohlmeyer, analis by Rand Merchant Bank, bespreek die groot belangstelling in Suid-Afrika se staatseffekte Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die SA ekonomie poer-poer voort
03/06/2025 Duración: 09minDr Christie Viljoen, senior ekonoom by PwC, deel sy mening oor Suid-Afrika se BBP-syfer. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Momentum en Discovery op hoogtepunte
03/06/2025 Duración: 09minOmri Thomas, direkteur by Abax Investments, gesels oor motorverkope, en Discovery en Momentum se aandeelpryse. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 3 Junie 2025
03/06/2025 Duración: 48minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Snowflake en Palantir staan uit onder die KI-aandele
02/06/2025 Duración: 07minPieter Geldenhuys, Institute for Technology Strategy and Innovation Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die regering praat alweer oor ‘n staatsorganisasie wat hier gaan skepe bou
02/06/2025 Duración: 06minProf Stephan Krygsman – medeprofessor in vervoerekonomie, Universiteit Stellenbosch Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die lys van BTW-vrye produkte word nie uitgebou nie
02/06/2025 Duración: 06minCharles de Wet – uitvoerende bestuurder, ENSafrica Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Miljarde gaan verlore weens swak beleggings
02/06/2025 Duración: 06minOmri Thomas – direkteur, Abax Investments Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Suid-Afrika se verhouding met die VSA kan groei belemmer
02/06/2025 Duración: 07minMaarten Ackerman – hoofekonoom, Citadel Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die JSE wen veld en die rand versterk
02/06/2025 Duración: 10minTheo Vorster – medestigter, Galileo Capital Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Maandag 02 Junie 2025
02/06/2025 Duración: 51minTinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kenners antwoord luisteraarsvrae
30/05/2025 Duración: 16minDrikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft en Andries Nel, welvaartbestuurder by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Skokkend: Net 6% van mense kan “gerieflik” after
30/05/2025 Duración: 10minAndre Tuck, beleggingskonsultant by 10X Investments, verduidelik hoe om gerieflik af te tree. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Kuberkrakers soek jou belastingterugbetaling
30/05/2025 Duración: 11minEttiene Retief, belastingspesialis en lid van die Suid-Afrikaanse Instituut vir Professionele Rekenmeesters (SAIPA), bespreek kuberaanvalle op belastingbetalers se e-liassering (eFiling)-profiele. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die beste Mei sedert 2013
30/05/2025 Duración: 10minDrikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft, gesels oor die rand se beweging en Dis-Chem se winssyfers. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 30 Mei 2025
30/05/2025 Duración: 51minRyk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
-
’n Opwindende wynreis van Frankryk tot in Stellenbosch
29/05/2025 Duración: 12minNaretha Ricome, besturende direkteur van Advini SA, vertel die storie agter Advini en gesels oor haar agtergrond, loopbaan en haar gunstelingwyn. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Moes die casinos meer gedoen het om die oorsprong van Bougus se fondse na te gaan?
29/05/2025 Duración: 11minAdv Jan Augustyn, senior operasionele bestuurder vir monitering, inspeksie en handhawing by die Finansiële Intelligensiesentrum, gesels oor die FIC-regulasies vir casinos. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Hoekom word munisipaliteite en metros so vrot bestuur?
29/05/2025 Duración: 07minSharonne Adams van die kantoor van die ouditeur-generaal gesels oor die OG se jongste ouditverslag. Volg RSG Geldsake op Twitter
-
Die Reserwebank sny die rentekoers tot sy laagste vlak in twee jaar
29/05/2025 Duración: 08minDr Elna Moolman, hoof van finansiële markte by Standard Bank-groep Navorsing & Ekonomie, bespreek die Reserwebank se rentekoersbesluit. Volg RSG Geldsake op Twitter