Rsg Geldsake Met Moneyweb

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 38:04:36
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid-Afrika. Dit fokus op die belangrikste sakenuus, menings en beleggingsinsigte. Andries van Zyl bied die program aan. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:30 en 19:00 op RSG (101 104fm) uitgesaai.

Episodios

  • Kenners antwoord luisteraarsvrae

    17/10/2025 Duración: 20min

    Andries Nel, direkteur van welvaartbestuur en adviesdienste, en Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, beantwoord die vrae wat luisteraars se sakke raak. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Hoe hou ons ons huis?

    17/10/2025 Duración: 08min

    Gerbrand Gildenhuys, besturende direkteur van Cilliers & Gildenhuys Prokureurs, beantwoord ’n luisteraarsvraag oor die hantering van regskwessies rondom ’n gesinshuis wanneer daar geen testament is nie. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Growthpoint gooi sy gewig agter die Wynland-lughawe

    17/10/2025 Duración: 06min

    Werner van Antwerpen, hoof van korporatiewe advies by Growthpoint, gesels oor hulle belegging in die beplande Kaapse Wynland-lughawe. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Markte sak terug na ‘n week van sterk groei

    17/10/2025 Duración: 05min

    Mia Kriegler, direkteur van batebestuur by Kruger Internasionaal, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Vrydag 17 Oktober 2025

    17/10/2025 Duración: 47min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Tinus drink koffie met Christo de Witt van Luno Suid-Afrika

    16/10/2025 Duración: 09min

    Christo de Wit, hoof van Luno Suid-Afrika, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die bedryf waarin hy is, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • West Pack se winkels is nou konsessies

    16/10/2025 Duración: 05min

    Rozelle Pieterse, konsessieprojekbestuurder by West Pack Lifestyle, gesels oor hul konsessiestrategie. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • PSG wys sy syfers tot Augustus 2025

    16/10/2025 Duración: 06min

    Francois Gouws, bestuurshoof van PSG Finansiële Dienste, bespreek die groep se finansiële resultate. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die padongelukkeondersoek krap nuwe wonde oop in die Parlement

    16/10/2025 Duración: 05min

    Pieter de Bruyn, voorsitter van die Vereniging vir die Beskerming van Padongelukslagoffers (APRAV), gesels oor die parlementêre ondersoek na die Padongelukkefonds. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Sanral soek nog steeds die e-tol-skuld

    16/10/2025 Duración: 07min

    Stefanie Fick, uitvoerende direkteur van OUTA, gesels oor SANRAL wat steeds die GFIP-e-tolskuld van motoriste wil invorder. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Aandele hou aan met klim

    16/10/2025 Duración: 08min

    Drikus Combrinck, uitvoerende hoof van Capicraft Investment Partners, gesels oor edelmetale en die prestasie van goudmynmaatskappye. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Donderdag 16 Oktober 2025

    16/10/2025 Duración: 49min

    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Het ander kriptogeldeenhede Bitcoin se goeie lopie nagevolg?

    15/10/2025 Duración: 08min

    Carel van Wyk, stigter van MoneyBadger, gesels oor die beste presterende kriptogeldeenhede. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • SA se informele ekonomie is besig om te pomp

    15/10/2025 Duración: 08min

    Dr. Steve Minnaar van Abax Investments en Ryk van Niekerk gesels oor Standard Bank se Inaugural Informal Economy Report. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Só kies jy ’n mediese fonds

    15/10/2025 Duración: 08min

    Tobie du Preez, uitvoerende hoof van Agile Alternative Business Solutions by Bonitas, verduidelik hoe om ’n mediese fonds te kies. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Twee Springbokke span saam binne Fidelity

    15/10/2025 Duración: 10min

    Wahl Bartmann, uitvoerende hoof van Fidelity Services Group, bespreek Fidelity se meerderheidsbelang in SSG Holdings en sy visie vir die groei van Fidelity. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Die JSE-partytjie duur voort

    15/10/2025 Duración: 08min

    Dr. Steve Minnaar, portefeuljebestuurder by Abax Investments, bespreek die plaaslike beurs se prestasie, Karooooo se aandeelprys en LVMH se finansiële resultate se impak op sy aandeelprys. Volg RSG Geldsake op Twitter

  • RSG Geldsake met Moneyweb – Woensdag 15 Oktober 2025

    15/10/2025 Duración: 50min

    Ryk van Niekerk – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter

  • SA sitrusuitvoere slaan nie nuwe rekord

    14/10/2025 Duración: 07min

    Gerrit van der Merwe – voorsitter, Sitrusprodusentevereniging, CGA Volg RSG Geldsake op Twitter

  • Moenie skrik om te belê as die mark spring nie

    14/10/2025 Duración: 09min

    Jac de Wet – welvaartbestuurder, PSG Wealth Somerset-Wes Volg RSG Geldsake op Twitter

página 1 de 8