Sinopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodios
-
ToekomsVenster | Moedskepsessie: Die aanraking van geloof
22/06/2026 Duración: 04minMag jy vandag, te midde van die gewoel en die gejaag van die lewe, die moed hê om verby die skare te dring.
-
ToekomsVenster | Moedskepsessie: Die hoop van ʼn geloofsfamilie
22/06/2026 Duración: 05minHet jy mense rondom jou wat jou in die geloof en in gebed voor die voete van Jesus kan neersit wanneer jy self nie die krag het om te loop nie?
-
ToekomsVenster | Moedskepsessie: Op moedverloor se vlakte?
22/06/2026 Duración: 04minDaar is hoop. Die uitdaging aan my en jou vandag is dit: jy moet vra, opreg vra, en seker maak dat jou verleentheid nie juis jou skuilplek geword het nie.
-
ToekomsVenster | Moedskepsessie: As U hier was
22/06/2026 Duración: 05minGaan jy die handdoek ingooi, of gaan jy toelaat dat Hy die klip voor jou oënskynlike doodloopstraat wegrol?
-
ToekomsVenster | Moedskepsessie: Die hoop wat nie beskaam nie
22/06/2026 Duración: 05minWat is vandag jou verwagting? Het jy jouself ingerig by die poort van jou omstandighede, tevrede met die skrapse krummels wat die lewe na jou kant toe gooi?
-
ToekomsVenster | Het jy moed verloor?
15/06/2026 Duración: 05minDaar is dae wanneer dit voel asof moedeloosheid oral om ons lê. Die Bybel bied egter ʼn ander perspektief.
-
ToekomsVenster | Moenie dat die donker jou fokus steel nie
15/06/2026 Duración: 04minDie wêreld bied elke dag genoeg redes vir moedeloosheid, maar ook talle tekens van God se goedheid.
-
ToekomsVenster | Wat is werklik belangrik in God se koninkryk?
15/06/2026 Duración: 06minMoet die kerk oor elke aktuele saak ʼn amptelike standpunt inneem, of behoort gelowiges ook self verantwoordelik te onderskei?
-
ToekomsVenster | Wat het ons kinders vandag die nodigste?
15/06/2026 Duración: 05minDie grootste belegging wat ons kan maak, is nie in prestasie nie, maar in mense.
-
ToekomsVenster | Jy is geroep om te dien
15/06/2026 Duración: 05minWees vandag nuuskierig oor hoe en waar God jou wil gebruik.
-
ToekomsVenster | Waar sien jy God vandag raak?
08/06/2026 Duración: 04minOns soek God dikwels in groot gebeurtenisse, terwyl Hy reeds teenwoordig is in die gewone ritme van elke dag.
-
ToekomsVenster | Wie is die vreemdeling in jou wêreld?
08/06/2026 Duración: 06minDie vreemdeling is soms nie iemand van oor die grens nie, maar die nuwe kollega, buurman of kerkganger.
-
ToekomsVenster | Wat as ons ophou terugkyk en begin droom?
08/06/2026 Duración: 04minMinder “jy” en “julle”. Meer hoop, verbeelding en geloofsmoed. Dalk is dit presies wat ons verhoudings nodig het.
-
ToekomsVenster | Niks kan ons skei van God se liefde nie
08/06/2026 Duración: 06minAs jy vandag moes kies, watter Bybelteks sou jou lewe en geloof die beste opsom?
-
ToekomsVenster | By die Herder se voete is daar vir jou ook rus
08/06/2026 Duración: 04minWaar jy jou vandag ook al bevind, Psalm 23 nooi jou om weer op God se trou te vertrou.
-
ToekomsVenster | Waarom glo ek? Omdat Hy my seën
01/06/2026 Duración: 04minDawid herinner ons dat die Here sy kinders met goeie dinge oorlaai en hulle leer om dit te geniet.
-
ToekomsVenster | Waarom glo ek? Omdat Hy my met liefde kroon
01/06/2026 Duración: 04minAs jy weet wie jou Vader is, verander dit hoe jy leef, bid en droom.
-
ToekomsVenster | Waarom glo ek? Omdat Hy my van die graf red
01/06/2026 Duración: 03minDie dood mag onafwendbaar wees, maar dit is nie die einde van ʼn gelowige se verhaal nie.
-
ToekomsVenster | Waarom glo ek? Omdat Hy my siekte genees
01/06/2026 Duración: 05minSiekte toets ʼn mens se geloof soos min ander dinge en tog getuig Dawid dat God die Geneesheer is wat hoop bring.
-
ToekomsVenster | Waarom glo jy?
01/06/2026 Duración: 04minDie vraag is eenvoudig, maar die antwoord verander alles: Waarom glo jy wat jy glo?