Sinopsis
ToekomsVenster is daaglikse boodskap om individuele gelowiges toe te rus met praktiese geloofsvaardighede. Kleingroep-begeleidings, DVDs en funksionele preeksketse is beskikbaar by Drienie (info@toekomsvenster.co.za) of besoek www.toekomsvenster.co.za.
Episodios
-
ToekomsVenster | Geen droogte hou vir altyd nie
07/11/2025 Duración: 04minGod is die een wat die dorheid van ons menswees verlig deur uitkoms te gee.
-
ToekomsVenster | Moenie bang wees nie
06/11/2025 Duración: 04minDan kom die oproep en belofte van die Here: God sien julle raak.
-
ToekomsVenster | Jy is uitverkore
05/11/2025 Duración: 04minIs jy bewus van die klop aan die deur van jou hart?
-
ToekomsVenster | Bly net op God vertrou
03/11/2025 Duración: 04minDie enigste versekering wat nie teleurstel nie, is by God. Ja, God self.
-
ToekomsVenster | Ek is ʼn volgeling van Jesus
03/11/2025 Duración: 04minʼn Christen weet wie en wat hy is en wat sy roeping op aarde verteenwoordig.
-
ToekomsVenster | God is hier teenwoordig
27/10/2025 Duración: 03minDan gebeur die lewe en God is ook dáár: volledig, hartlik en genoegsaam.
-
ToekomsVenster | Die prys van integriteit
27/10/2025 Duración: 05minMeer belangrik: Ons moet die Naam van die Here hoog hou en die prys vir wat Hy vir ons algehele verlossing betaal het, nie minag nie.
-
ToekomsVenster | Op die drumpel van vryheid
27/10/2025 Duración: 04minVertrou die Here en die beloftes wat Hy gemaak het toe jy jou kind ten doop gebring het.
-
ToekomsVenster | My pa is die Koning
27/10/2025 Duración: 04minSal dit nie uitnemend wees as Christene wêreldwyd ook die strate wil invaar om as feesvierende menigte die roem, eer en erkenning te gee aan die beste Koning wat daar is nie?
-
ToekomsVenster | Bid vir vrede
27/10/2025 Duración: 06minDaar is soveel om voor te bid en soveel om te vra.
-
ToekomsVenster | Niks kan jou uit God se hand ruk nie
20/10/2025 Duración: 04minWat ʼn wonderbaarlike toesegging, ʼn belofte uit die Woord van die Here: God is getrou en laat nooit die werk van sy hande vaar nie.
-
ToekomsVenster | ʼn Sterk toring teen die vyand binne in my
20/10/2025 Duración: 05min“Ek trek ʼn streep in die sand. Tot hiertoe en nie verder nie. Ek is tot alles in staat deur Hom wat vir my die krag gee.”
-
ToekomsVenster | Om met oorgawe vir God te leef
20/10/2025 Duración: 04minMag die Here gee dat ons elke dag met volle oorgawe sal hardloop.
-
ToekomsVenster | Geloof wat leef met integriteit
20/10/2025 Duración: 05minMag die Here ons help om met integriteit te leef. Integriteit beteken ʼn lewe wat samehangend is.
-
ToekomsVenster | Laat jou lig skyn met ‘jy is welkom’
20/10/2025 Duración: 05minDink aan Psalm 23: “U ontvang my soos ʼn eregas.” Kom ons doen moeite.
-
ToekomsVenster | Vrygespreek, sodat jy vry kan wees
16/10/2025 Duración: 06minʼn Voorreg, ja, maar nie ʼn maklike een nie. Jy kry seer, en jy máák ook seer. Dis alles deel van die reis.
-
ToekomsVenster | Jy is veerkragtig
16/10/2025 Duración: 04minJy is sterker as wat jy dink. Jy kan meer hanteer as wat jy vermoed. Ná alles, die Gees van God woon in jou.
-
ToekomsVenster | Was daar dan niemand nie?
14/10/2025 Duración: 05minMaak vandag nog ʼn lys van mense met wie jy kan praat wanneer die lewe sy onvriendelike gesig wys. Jy hoef dit nie alleen te dra nie.
-
ToekomsVenster | Geen mens op aarde wat dit kan doen nie
14/10/2025 Duración: 04minDaar is ʼn God in die hemel en hy is nie ver nie, maar naby en nie op ʼn afstand nie, maar digby.
-
ToekomsVenster | Daniël se getuienis
13/10/2025 Duración: 03minDaniël word raakgesien omdat hy en sy vriende in alle opsigte bo hul tydgenote uitstaan.