Sinopsis
InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.
Episodios
-
Skoonlief en die Ondier... Leef met Paradokse met Frieda van den Heever
12/02/2024 Duración: 23min"Skoonheid is altyd ‘n diep uitnodiging. Dit wys na die ewigheid, die onbegryplike, die wydte en wildheid van God. In Ps. 139 sê die Psalmdigter, “Your thoughts – how rare, how beautiful! God, I’ll never comprehend them!” As jy dit ten volle kan begryp, is dit nie skoonheid nie."
-
Bitterlekker... Leef met Paradokse deur Theo Geyser
05/02/2024 Duración: 23min"Paradokse in die lewe is moeilik. Die lewe is bitter en soms ook lekker. Ons vermy bitter, en glo as ons die bitter kan besweer daar meer lekker in die lewe sal wees…"
-
Wat vra hoop nou van my? deur Frieda van den Heever
30/01/2024 Duración: 23min"Hoop is die geestelike krag vir ‘n “suksesvolle” lewe (vol liefde en geloof) as skepsels wat aan die een kant die goddelike vermoë ingegee is om die toekoms te kan verbeel, maar aan die ander kant sit met die menslike onvermoë om die toekoms te kan beheer…"
-
Wat vra geloof nou van my? deur Theo Geyser
22/01/2024 Duración: 20min"Jy kan geloof hê en ook onseker wees. Waarom sterf ‘n gewone soldaat sonder vrees en Jesus sterf met vrees en onsekerheid? Ons geloof werk soos Petrus wat op die water loop. Soms loop jy en soms sink jy…"
-
Wat vra liefde nou vir my? deur Theo Geyser
15/01/2024 Duración: 17min"Jesus wil Sy liefde aan Petrus toon deur sy voete te was en diensbaar te wees, en Petrus weier hierdie liefde. Jakob, net soos Petrus, worstel met ‘n engel en weet nie dat hy met die God van liefde veg nie. Dit vind hy eers uit die volgende dag toe hy besef dat dit God was wat hom besoek het. Waarom veg ons die liefde wat ons so nodig het?"...
-
Wat Laat Jou Siel Sing? deur Theo Geyser
10/01/2024 Duración: 16minWat Laat Jou Siel Sing? deur Theo Geyser by InVia Gemeente
-
-
Kersdiens deur Frieda van den Heever
10/01/2024 Duración: 18minAnd how blessed all those in whom you live, whose lives become roads you travel Psalm 84:5 MSG
-
Die voordeel van die t̶w̶y̶f̶e̶l̶ vertroue deur Deon Meiring
10/01/2024 Duración: 15min"Give our Lord the benefit of believing that his hand is leading you, and accept the anxiety of feeling yourself in suspense and incomplete." - Pierre Teilhard de Chardin
-
Josef: Hoe om NEE te sê vir die moontlike... deur Theo Geyser
04/12/2023 Duración: 17min"Josef se lewe word die grootste avontuur, nie omdat hy aan ons definisies van ware manlikheid voldoen nie, maar omdat hy dalk meer man is as al die stereotipes waarin die meeste mans inkoop.
-
Oor Monumente En Voetspore... 'n Refleksie op Kersfees deur Frieda van den Heever
28/11/2023 Duración: 15min"Waar lê God se voetspore in die jaar wat verby is? In die wag, die stilte, die stille treë waarvoor daar nie monumente opgerig is nie ..."
-
Werk... Verskuilde Verslawings deur Theo Geyser
21/11/2023 Duración: 18min“Idleness may well be the devil’s workshop, but busyness is not always a virtue.” - Ronald Rolheiser
-
Liefde en Seks... Verskuilde Verslawings deur Frieda van den Heever
14/11/2023 Duración: 24min"Sommige van hierdie verslawings ontvang openlike applous van die gehoor en ander sal die dorp se tonge so bietjie meer loskry, maar dit blyk dat die verslawing waaroor mense die meeste swyg en nie na die lig wil bring nie, te make het met seks..."
-
Menseverslawing... Verskuilde Verslawings deur Theo Geyser
06/11/2023 Duración: 22min“Am I now trying to win the approval of human beings, or of God? Or am I trying to please people? If I were still trying to please people, I would not be a servant of Christ.” Gal. 1:10
-
Godsdiens... Verskuilde Verslawings deur Frieda van den Heever
30/10/2023 Duración: 25min"Many Christians are only 'Christaholics' and not disciples at all. They are escapists who are only looking for a shortcut to happiness. They want the joy that comes from knowing Christ, but don’t want to carry the cross." - Calvin Miller
-
Wanneer is ek verslaaf? deur Theo Geyser
23/10/2023 Duración: 13min“You're addicted to thrills? What an empty life! The pursuit of pleasure is never satisfied.” - Prov 21:16-18 (Msg)
-
Bly In Die Liefde met Johan Geyser
17/10/2023 Duración: 32min"Die beeld van die wynstok wat deur Jesus gebruik word bied 'n roerende perspektief op ons verhouding met God."
-
Hoe Verkeerd Kan Jy Wees? deur Deon Meiring
09/10/2023 Duración: 17min"Partykeer verbeel ek my hoe die bekende name in die Bybel vir die eerste keer in die hemel ’n eksemplaar van hierdie boek waaroor almal gons in die hande kry. Hulle blaai dan opgewonde na die deel oor hulleself, maar vra dan fronsend: “Is dít wat hulle oor my geskryf het?!" Tomas is een van daai dissipels wat dikwels onthou word vir dit wat hy klaarblyklik verkeerd gekry het. Ons gebruik immers nou nog die uitdrukking “ongelowige Tomas” na aanleiding van dit wat ons oor hom lees in Johannes."
-
Waarom word oneerlikheid beloon? deur Frieda van den Heever
02/10/2023 Duración: 13min"It is easy to display a wound, the proud scars of combat. It is hard to show a pimple." - Leonard Cohen, The Favorite Game
-
Oopkop: Bekommernis en Blydskap kan vriende word... deur Theo Geyser
27/09/2023 Duración: 12min“Joy is a sure sign of the life of God in the soul." - Leon Bloy