Invia Gemeente

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 177:10:48
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.

Episodios

  • Verslawings: Seks (by gebrek aan n beter woord) deur Frieda van den Heever

    Verslawings: Seks (by gebrek aan 'n beter woord) deur Frieda van den Heever

    16/10/2026 Duración: 29min

    Mag die bome groen bly en die sterre wit Mag daar altyd mense wees wat mekaar sonder skaamte in die oë kan kyk. want die lewe is ‘n asem lank en die sterre op die Anderplek donker. Breyten Breytenbach

  • Verslawings: Godsdiens deur Theo Geyser

    Verslawings: Godsdiens deur Theo Geyser

    06/10/2026 Duración: 25min

    Verslawings: Godsdiens deur Theo Geyser by InVia Gemeente

  • Wat jaag jou? O, genade! deur Deon Meiring

    Wat jaag jou? O, genade! deur Deon Meiring

    29/09/2026 Duración: 14min

    "Wie ek ook al is, o Here, ek is U s'n." - Dietrich Bonhoeffer

  • Liddorings en Genade deur Frieda van den Heever

    Liddorings en Genade deur Frieda van den Heever

    22/09/2026 Duración: 35min

    “Jy beny my my blink skoene omdat jy nie weet van die liddorings wat binne-in is nie." - C.J. Langenhoven

  • Vra jouself: Waar dra ek so swaar? deur Theo Geyser

    Vra jouself: Waar dra ek so swaar? deur Theo Geyser

    15/09/2026 Duración: 23min

    "Miskien is die beter vraag soms nie: “Wat is fout met my?” nie, maar: “Waarom dra ek so swaar?"...

  • Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 5 met Johan Geyser

    Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 5 met Johan Geyser

    15/09/2026 Duración: 58min

    Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 5 met Johan Geyser by InVia Gemeente

  • Vra jouself: Hoe weet ek dit is die waarheid? deur Frieda van den Heever

    Vra jouself: Hoe weet ek dit is die waarheid? deur Frieda van den Heever

    08/09/2026 Duración: 33min

    Come my Way, my Truth, my Life Such a Way as gives us breath, Such a Truth, as ends all strife, Such a Life, as killeth death, George Herbert...

  • Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 4 met Johan Geyser

    Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 4 met Johan Geyser

    01/09/2026 Duración: 01h06min

    Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 4 met Johan Geyser by InVia Gemeente

  • Vra jouself: Hoe vergewe ek? deur Frieda van den Heever

    Vra jouself: Hoe vergewe ek? deur Frieda van den Heever

    31/08/2026 Duración: 24min

    “When a mother somewhere forgives herself for being human, the earth exhales a little.” - Vicki Rivard

  • Vrygewigheid deur Theo Geyser

    Vrygewigheid deur Theo Geyser

    28/08/2026 Duración: 25min

    "Ons lewe nie om te gee nie; ons gee om te lewe."

  • Verbeel jou jy is ryk deur Deon Meiring

    Verbeel jou jy is ryk deur Deon Meiring

    28/08/2026 Duración: 26min

    "As ons dan kos en klere het, moet ons daarmee tevrede wees."1 Timoteus 6:8 (1983 Vertaling)

  • Goudkoors: Sukses van n dwaas deur Theo Geyser

    Goudkoors: Sukses van 'n dwaas deur Theo Geyser

    12/08/2026 Duración: 17min

    "God se adres is nie die materiële skure wat ons buite onsself oprig om ons angs te besweer nie; Sy woning is binne-in ons. Ons verwar dikwels die buitekant se akkumulasie met innerlike vervulling. Die ware kuns is om op te hou bou aan die skure daar buite, en te begin luister na die ruimte daar binne."

  • Geld en Vertroue: Om te dobbel met n doek aan deur Frieda van den Heever

    Geld en Vertroue: Om te dobbel met 'n doek aan deur Frieda van den Heever

    03/08/2026 Duración: 32min

    “We ask how much a man gives; Christ asks how much he keeps.” - Andrew Murray

  • Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 3 met Johan Geyser

    Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 3 met Johan Geyser

    29/07/2026 Duración: 53min

    Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 3 met Johan Geyser by InVia Gemeente

  • Wysheid oor: Donkie-ore deur Theo Geyser

    Wysheid oor: Donkie-ore deur Theo Geyser

    28/07/2026 Duración: 26min

    "Die gelykenis van die saaier is nie 'n gelykenis van vier soorte mense nie — dit is 'n gelykenis van vier toestande wat binne een mens gelyktydig teenwoordig kan wees."

  • Wysheid oor: Die ewigheid in jou hart en die tyd op jou hande deur Frieda van den Heever

    Wysheid oor: Die ewigheid in jou hart en die tyd op jou hande deur Frieda van den Heever

    21/07/2026 Duración: 31min

    Wysheid oor: Die ewigheid in jou hart en die tyd op jou hande deur Frieda van den Heever by InVia Gemeente

  • Wysheid oor: Jou tong vertel alles deur Theo Geyser

    Wysheid oor: Jou tong vertel alles deur Theo Geyser

    14/07/2026 Duración: 25min

    So is die tong ook maar 'n klein liggaamsdeeltjie, en tog het dit groot mag. - Jakobus 3:5

  • Wysheid oor: hoe jy kyk, word wat jy sien deur Frieda van den Heever

    Wysheid oor: hoe jy kyk, word wat jy sien deur Frieda van den Heever

    07/07/2026 Duración: 32min

    "Longing is the sweet pain of belonging to God." - Llewellyn Vaughan-Lee

  • Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 2 met Johan Geyser

    Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 2 met Johan Geyser

    01/07/2026 Duración: 01h04min

    Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 2 met Johan Geyser by InVia Gemeente

  • Mites oor Genesing: Geheel... en al deur Deon Meiring

    Mites oor Genesing: Geheel... en al deur Deon Meiring

    29/06/2026 Duración: 23min

    "Our purity systems, even those established with the best of intentions, do not make us holy. They only create insiders and outsiders." - Nadia Bolz Weber

página 1 de 25