Sinopsis
InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.
Episodios
-
Wat jaag jou? O, genade! deur Deon Meiring
29/09/2026 Duración: 14min"Wie ek ook al is, o Here, ek is U s'n." - Dietrich Bonhoeffer
-
Liddorings en Genade deur Frieda van den Heever
22/09/2026 Duración: 35min“Jy beny my my blink skoene omdat jy nie weet van die liddorings wat binne-in is nie." - C.J. Langenhoven
-
Vra jouself: Waar dra ek so swaar? deur Theo Geyser
15/09/2026 Duración: 23min"Miskien is die beter vraag soms nie: “Wat is fout met my?” nie, maar: “Waarom dra ek so swaar?"...
-
Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 5 met Johan Geyser
15/09/2026 Duración: 58minWat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 5 met Johan Geyser by InVia Gemeente
-
Vra jouself: Hoe weet ek dit is die waarheid? deur Frieda van den Heever
08/09/2026 Duración: 33minCome my Way, my Truth, my Life Such a Way as gives us breath, Such a Truth, as ends all strife, Such a Life, as killeth death, George Herbert...
-
Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 4 met Johan Geyser
01/09/2026 Duración: 01h06minWat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 4 met Johan Geyser by InVia Gemeente
-
Vra jouself: Hoe vergewe ek? deur Frieda van den Heever
31/08/2026 Duración: 24min“When a mother somewhere forgives herself for being human, the earth exhales a little.” - Vicki Rivard
-
Vrygewigheid deur Theo Geyser
28/08/2026 Duración: 25min"Ons lewe nie om te gee nie; ons gee om te lewe."
-
Verbeel jou jy is ryk deur Deon Meiring
28/08/2026 Duración: 26min"As ons dan kos en klere het, moet ons daarmee tevrede wees."1 Timoteus 6:8 (1983 Vertaling)
-
Goudkoors: Sukses van 'n dwaas deur Theo Geyser
12/08/2026 Duración: 17min"God se adres is nie die materiële skure wat ons buite onsself oprig om ons angs te besweer nie; Sy woning is binne-in ons. Ons verwar dikwels die buitekant se akkumulasie met innerlike vervulling. Die ware kuns is om op te hou bou aan die skure daar buite, en te begin luister na die ruimte daar binne."
-
Geld en Vertroue: Om te dobbel met 'n doek aan deur Frieda van den Heever
03/08/2026 Duración: 32min“We ask how much a man gives; Christ asks how much he keeps.” - Andrew Murray
-
Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 3 met Johan Geyser
29/07/2026 Duración: 53minWat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 3 met Johan Geyser by InVia Gemeente
-
Wysheid oor: Donkie-ore deur Theo Geyser
28/07/2026 Duración: 26min"Die gelykenis van die saaier is nie 'n gelykenis van vier soorte mense nie — dit is 'n gelykenis van vier toestande wat binne een mens gelyktydig teenwoordig kan wees."
-
Wysheid oor: Die ewigheid in jou hart en die tyd op jou hande deur Frieda van den Heever
21/07/2026 Duración: 31minWysheid oor: Die ewigheid in jou hart en die tyd op jou hande deur Frieda van den Heever by InVia Gemeente
-
Wysheid oor: Jou tong vertel alles deur Theo Geyser
14/07/2026 Duración: 25minSo is die tong ook maar 'n klein liggaamsdeeltjie, en tog het dit groot mag. - Jakobus 3:5
-
Wysheid oor: hoe jy kyk, word wat jy sien deur Frieda van den Heever
07/07/2026 Duración: 32min"Longing is the sweet pain of belonging to God." - Llewellyn Vaughan-Lee
-
Wat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 2 met Johan Geyser
01/07/2026 Duración: 01h04minWat is die verskil tussen meditasie en kontemplasie? - Deel 2 met Johan Geyser by InVia Gemeente
-
Mites oor Genesing: Geheel... en al deur Deon Meiring
29/06/2026 Duración: 23min"Our purity systems, even those established with the best of intentions, do not make us holy. They only create insiders and outsiders." - Nadia Bolz Weber
-
Mites oor Genesing: "Ruk jouself reg!" met Frieda van den Heever
24/06/2026 Duración: 25min"Do you know what it means to be struck by grace? It does not mean that we suddenly believe that God exists, or that Jesus Christ is the Saviour, or that the Bible contains the truth. To believe that something is, is almost contrary to the meaning of grace. Grace also does not mean that we are making progress in our moral self-control. This may be the fruit of grace, but it is not grace itself..." - Paul Tillich
-
Mites oor Genesing: God is nie jou 'genie' nie! deur Theo Geyser
18/06/2026 Duración: 20minWe do not have bodies. We are bodies. And bodies break — not because something went wrong, but because we are finite, and finitude is not the enemy of grace. - Stanley Hauerwas