Die Bybel Vir Vandag @ Ttb.twr.org/afrikaans

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 111:01:02
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

Die program Die Bybel vir Vandag is deel van die wêreldwye bediening van Thru the Bible. Die studiereeks is oorspronklik deur Dr J. Vernon McGee ontwerp en is al in meer as 100 tale en dialekte vertaal en aangepas. Dit is n daaglikse radioprogram van 30 minute wat die luisteraar sistematies deur die hele Bybel neem. Hierdie programme is nou ook aanlyn tot u beskikking. Ons is bly dat u aangedui het dat u meer van God se Woord wil leer deur na hierdie programme te luister. Ons beveel aan dat u ten minste na een program per dag luister, Maandae tot Vrydae. Indien u daarmee volhou sal u die hele Bybel in die volgende vyf jaar bestudeer.

Episodios

  • Edom se hoogmoed gaan lei tot hulle ondergang (Obadja 1-8 a)

    06/11/2025 Duración: 24min
  • Inleiding en historiese agtergond tot die kortste boekie, Obadja, in die Ou Testament (Obadja)

    05/11/2025 Duración: 28min
  • Met die oog op Sy koms ... (2 Petrus 3:8-18)

    04/11/2025 Duración: 28min
  • By die wederkoms gaan die aarde nie ophou om te bestaan nie (2 Petrus 3:1-7)

    03/11/2025 Duración: 25min
  • Sekere kenmerke - en ook die uiteinde! - van vals Leeraars (2 Petrus 2:13 b- 2:22)

    31/10/2025 Duración: 24min
  • Hoe oordeel God oor vals Leeraars? (2 Petrus 2:4-13 a)

    30/10/2025 Duración: 25min
  • Algemene kenmerke van dwalinge en dwaalleeraars (2 Petrus 1:19-2:3)

    29/10/2025 Duración: 25min
  • Hoe om as Christen nie te struikel nie (2 Petrus 1:12-21)

    28/10/2025 Duración: 25min
  • Christen, leef anders! (2 Petrus 1:9-11)

    27/10/2025 Duración: 25min
  • Leef die proses van geloofsgroei elke dag (2 Petrus 1:5-8)

    24/10/2025 Duración: 26min
  • Seëngroet; die Christen se roeping en verkiesing (2 Petrus 1:1-4)

    23/10/2025 Duración: 28min
  • Vyfde visioen; Ten slotte ‘n lotsverandering vir Israel (Amos 9:1-15)

    22/10/2025 Duración: 28min
  • Die vierde visioen beskryf die oneerlike handelspraktyke (Amos 8:1-14)

    21/10/2025 Duración: 25min
  • Amos en Amasia bots; visioen vier begin (Amos 7:10-8:3)

    20/10/2025 Duración: 24min
  • Amos se eerste drie visioene (Amos 7:1-9)

    17/10/2025 Duración: 25min
  • Eiewaan en valse gerustheid sal die finale spyker in hulle ondergang wees (Amos 6:1-14)

    16/10/2025 Duración: 25min
  • Sosiale ongeregtigheid is die rede vir die noordryk se ondergang (Amos 5:18-27)

    15/10/2025 Duración: 25min
  • Oordeel oor Israel en ‘n treurlied word gesing (Amos 5:10-17)

    14/10/2025 Duración: 25min
  • 'n Treulied vir Israel (Amos 5:1-9)

    13/10/2025 Duración: 25min
  • Maak jou klaar om voor jou God te verskyn (Amos 4:4-13)

    10/10/2025 Duración: 25min
página 1 de 14