Invia Gemeente

Die misterie van Paasfees deur Marina Strydom

Informações:

Sinopsis

Marina Strydom gesels aan die begin van LENT oor Die misterie van Paasfees. Luister gerus saam! InVia Kaapstad se webtuiste is nou LIVE: www.inviakaapstad.org Dankie vir almal wat bydrae - dit maak hierdie alles moontlik! Julle maak dit moontlik dat InVia so baie mense se lewens kan raak! Kliek hier as jy vandag sal wil bydra: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK