Invia Gemeente

Begeleide Meditasie saam met Pierre | Die Misterie van Paasfees

Informações:

Sinopsis

Lent nooi ons uit ons uit om deur ons pyn te beweeg sodat dit getransformeer kan word deur die opstandings Gees binne in elkeen van ons. Hierdie meditasie nooi jou uit om met jou angs en pyn te sit en toe te laat dat God dit omskep, laat opstaan uit die dood.