Rsg Geldsake Met Moneyweb

Markoorsig

Informações:

Sinopsis

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor goudaandele, hoër aandelewaardasies, en die Canal+- en MultiChoice-transaksie wat finaal in werking tree. Volg RSG Geldsake op Twitter