Rsg Geldsake Met Moneyweb

Markte hoor nie (tans) die bomme in die Midde-Ooste nie

Informações:

Sinopsis

Jac de Wet, welvaartbestuurder by PSG Wealth Somerset-Wes, gesels oor hoe die spanning in die Midde-Ooste beleggingsbesluite en die wêreldekonomie beïnvloed. Volg RSG Geldsake op Twitter