Rsg Geldsake Met Moneyweb
Die staat het nog nie 2.5 miljoen hektaar aan swart boere oorgedra nie
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:10:03
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Wandile Sihlobo, hooofekonoom van die Landbousakekamer van Suid-Afrika (Agbiz), deel sy insigte oor die vertraging in grondhervorming en hoe dit swart boere se deelname aan die landbousektor beïnvloed. Volg RSG Geldsake op Twitter