Rsg Geldsake Met Moneyweb
TymeBank en Leon Schreiber pak mekaar oor verifikasie-tariewe
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:10:21
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Coen Jonker, uitvoerende hoof van TymeBank, sê dit gaan nie oor winste nie, maar oor die ekonomiese werklikheid vir kliënte. Hy voeg by dat hulle saamstem dat die stelsel opgegradeer moet word, maar nie saamstem met die voorgestelde nuwe prys nie. Volg RSG Geldsake op Twitter