Rsg Geldsake Met Moneyweb

Markte hou van "slegte" nuus

Informações:

Sinopsis

Nerina Visser, ETF-strateeg en -adviseur by etfSA, gesels oor die markte, Absa se handelsverklaring, en Lesaka Technologies wat Bank Zero oorneem. Volg RSG Geldsake op Twitter