Rsg Geldsake Met Moneyweb

Olieprys duik, maar vir hoe lank?

Informações:

Sinopsis

Theo Vorster, medestigter van Galileo Capital, gesels oor die olieprys, Gold Fields se onlangse groot transaksie, en Eskom se verwagtinge rakende beurtkrag gedurende die winter. Volg RSG Geldsake op Twitter