Rsg Geldsake Met Moneyweb

Goudaandele skop stof in goud se oë

Informações:

Sinopsis

Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gesels oor die goudprys en of die wisselkoers volhoubaar is. Volg RSG Geldsake op Twitter