Rsg Geldsake Met Moneyweb

Rio Tinto Minerals in Richardsbaai vlieg onder die radar, maar…

Informações:

Sinopsis

Werner Duvenhage, besturende direkteur van Richards Bay Minerals & Rio Tinto Iron and Titanium Afrika-bedrywighede, gesels oor sy agtergrond, loopbaan, industrie, en wat hy doen om te ontspan. Volg RSG Geldsake op Twitter