Rsg Geldsake Met Moneyweb

Markte juig oor VSA en China

Informações:

Sinopsis

Nerina Visser, ETF-strateeg en adviseur by etfSA, bespreek die ooreenkoms tussen die VSA en China, asook Ninety One se boete. Volg RSG Geldsake op Twitter