Rsg Geldsake Met Moneyweb

Die gordyn sak oor Skype

Informações:

Sinopsis

Microsoft het Skype verlede week amptelik afgeskakel. Jan Vermeulen, redakteur van MyBroadband, gesels oor die agtergrond van Skype en die redes vir die afskakeling. Volg RSG Geldsake op Twitter