Rsg Geldsake Met Moneyweb
Die Inkomstediens beplan om agterstallige belasting (aggressief) in te vorder
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:08:00
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Jashwin Baijoo, hoof van strategiese betrokkenheid en nakoming by Tax Consulting, verduidelik wat die Suid-Afrikaanse Inkomstediens (SAID) se nuwe projek om agterstallige belasting in te vorder, behels. Volg RSG Geldsake op Twitter