Rsg Geldsake Met Moneyweb

Sasol aandeelprys spring na direksie planne uitstippel

Informações:

Sinopsis

Walt Bruns, finansiële hoof van Sasol, bespreek die groep se kapitaalmarkdag en die opgedateerde emissie- en steenkoolstrategie. Volg RSG Geldsake op Twitter