Rsg Geldsake Met Moneyweb
Cyril Rampahosa stap in Donald Trump se kantoor in…
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:08:24
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Heinrich April, raadslid van die Suid-Afrikaanse Sakekamer in die VSA (SACCUSA), deel hul perspektief oor wat môre gaan gebeur tydens die vergadering tussen president Ramaphosa en president Trump. Hy bespreek ook Suid-Afrikaanse vlugtelinge in die VSA en die impak van die verhouding tussen die VSA en Suid-Afrika op besighede. Volg RSG Geldsake op Twitter