Rsg Geldsake Met Moneyweb

Absa neem dissiplinêre stappe teen werknemers wat inligting uitlek

Informações:

Sinopsis

Daar word berig dat Absa dissiplinêre stappe teen sekere werknemers ingestel het na die bevindinge van ’n forensiese ondersoek wat ernstige wangedrag aan die lig gebring het. Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, deel sy insigte. Volg RSG Geldsake op Twitter