Rsg Geldsake Met Moneyweb

Hoe raak tariewe Suid-Afrikaanse staaluitvoere

Informações:

Sinopsis

Charles Dednam, sekretaris-generaal van die Suid-Afrikaanse Yster- en Staalinstituut (SAISI), verduidelik hoe die VSA se nuwe tariewe Suid-Afrika se staaluitvoere raak. Volg RSG Geldsake op Twitter