Rsg Geldsake Met Moneyweb
Wat moet die regering doen om eiendom te onteien?
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:16:07
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
Pres. Cyril Ramaphosa het onlangs die omstrede Onteieningswet onderteken. Dr. Reghard Brits, direkteur by Brits Dreyer Inc. en buitengewone professor aan die Universiteit van Wes-Kaapland (UWK), verduidelik wat die wet behels en hoe dit toegepas gaan word. Volg RSG Geldsake op Twitter