Rsg Geldsake Met Moneyweb

Woolies se klere weér 'n stok in die wiel

Informações:

Sinopsis

Henco Kruger bespreek die markte, en Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gesels oor Tiger Brands se transaksie en Woolworths se uitdagings. Volg RSG Geldsake op Twitter