Rsg Geldsake Met Moneyweb
Transnet gebruik al hoe meer Suid-Afrikaanse lokomotiewe
- Autor: Vários
- Narrador: Vários
- Editor: Podcast
- Duración: 0:06:01
- Mas informaciones
Informações:
Sinopsis
'Nou gaan die werklike probleem die netwerk wees; lokomotiewe is nie meer krities nie': Prof. Jan Havenga, emeritus professor in Bedryfsingenieurswese aan die Universiteit van Stellenbosch en logistieke raadgewer vir die regering en die Wêreldbank. Volg RSG Geldsake op Twitter