Invia Gemeente

Bergpredikasie: Salig is die wat honger en dors is deur Frieda van den Heever

Informações:

Sinopsis

"Die “honger en dors” waarvan hierdie saligspreking praat, staan eintlik in vir al ons verlangens en begeertes. En die “reg” waarna Matteus verwys is nie net die teenoorgestelde van verkeerd nie. Dis nie ‘n sinoniem vir “korrek” of “deugsaam” nie. Dis 'n veel meer dinamiese konsep in die Israel van Jesus se tyd. Dis 'n energiebelaaide sfeer van heilige teenwoordigheid. Om IN die geregtigheid van God te wees is om direk verbind aan en geanker te wees in hierdie kragveld."