Invia Gemeente

Siel Kundig - Sielsverduistering deur Theo Geyser

Informações:

Sinopsis

"Die "Donker Nag van die Siel" is presies die begin van ware geloof. In daardie duisternis, wanneer ons niks oor het nie, wanneer ons voel daar is geen God nie, kan God begin om op 'n suiwer manier in ons in te vloei. Omdat ons innerlike godsdienstige vermoëns verlam is, kan ons nie langer ons ervaring van God manipuleer, vervals, onsself daarin projekteer, of dit gebruik om goddelike toestemming vir ons eie dade te rasionaliseer nie..."