Sinopsis
Ons gesels met interessante mense in ons ateljee.
Episodios
-
Gewig: Raak ontslae van die stigmas
26/08/2024 Duración: 26minIn hierdie episode van Maroela Media se podsendingreeks oor gewig, gesels dr. Catherine van Heerden, ʼn sielkundige, oor die stigmas en stereotipes wat dikwels met gewig gepaard gaan en hoe jy dit kan afskud. Maroela Media
-
Gesonde gesinne | Neurodivergente kinders kommunikeer anders
23/08/2024 Duración: 21minVermy kommunikasiemisverstande met neurodivergente kinders met hierdie praktiese raad. Maroela Media
-
‘Volsirkeloomblik’ vir musieknuweling Aya Nixon
23/08/2024 Duración: 13minHoe klein sy ook al was, het sy toe al geweet dat sy ook op ʼn verhoog hoort. Maroela Media
-
Francois van Coke opgewonde oor nuwe hoofstuk
21/08/2024 Duración: 15minʼn Massakonsert, ʼn outobiografie en splinternuwe musiek. Dít is waarmee Francois van Coke homself die res van die jaar gaan besig hou. Maroela Media
-
Eloff ‘doodgewone ou’ ondanks musieksukses
20/08/2024 Duración: 10min“Ek is eintlik ʼn ‘chilled’ ou, ʼn nar – al lyk dit nie so nie.” Maroela Media
-
Gesonde gesinne | Wat is neurodiversiteit?
16/08/2024 Duración: 36minʼn Akkurate diagnose van ʼn gekwalifiseerde persoon so gou as moontlik is nodig om ʼn ondersteunde omgewing vir neurodivergente kinders te skep. Maroela Media
-
Fatman tref in die kol met prettige ‘Olifant’-oorwurm
16/08/2024 Duración: 17minDie Fatman-lied het die verbeelding van sy jonger aanhangers aangegryp en weer van “Oom Olifant” ʼn huishoudelike naam gemaak. Maroela Media
-
Wat is die regte, pligte van huishoudelike werkgewers?
16/08/2024 Duración: 26minAdv. Cisca Moyses beantwoord algemene vrae en deel professionele raad oor die huislike werksomgewing. Maroela Media
-
Krone-konsert vanjaar selfs nóg groter, beter
14/08/2024 Duración: 09minHermias Spangenberg, bemarkingspesialis by Select Musiek, gesels oor wat Krone-konsertgangers vanjaar in Pretoria kan verwag. Maroela Media
-
‘Musiek is in my bloed,’ sê Marno van der Merwe
14/08/2024 Duración: 09min“Dit is vir my baie lekker om weer op te neem, te skryf en op die verhoog te wees. As dit in jou bloed is, is dit in jou bloed – jy kan nie daarvan weghardloop nie.” Maroela Media