Invia Gemeente

  • Autor: Vários
  • Narrador: Vários
  • Editor: Podcast
  • Duración: 177:10:48
  • Mas informaciones

Informações:

Sinopsis

InVia is a contemplative community based in Cape Town and Stellenbosch. We passionate about the journey of transformation in wholeness.

Episodios

  • Meditasie - Ps 90, Weglaatbaar klein.. saam met Pierre

    Meditasie - Ps 90, Weglaatbaar klein.. saam met Pierre

    28/06/2021 Duración: 15min

    Meditasie - Ps 90, Weglaatbaar klein.. saam met Pierre by InVia Gemeente

  • Ons álmal se Vader: Leer Ons Bid deur Theo Geyser

    Ons álmal se Vader: Leer Ons Bid deur Theo Geyser

    22/06/2021 Duración: 17min

    Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: https://pos.snapscan.io/qr/STB27376

  • Konings. Herders. Reuses - DEEL III deur Pierre du Plessis \\ 20 Junie 2021

    Konings. Herders. Reuses - DEEL III deur Pierre du Plessis \\ 20 Junie 2021

    21/06/2021 Duración: 42min

    Konings. Herders. Reuse - Deel III 20 Junie 2021 Verskriklik baie dankie vir julle bydraes! Dit is ongelooflik! Om hierdie week by te dra kliek hier: pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

  • Meditasie - Haal saam asem vir almal met asemnood, saam met Pierre

    Meditasie - Haal saam asem vir almal met asemnood, saam met Pierre

    21/06/2021 Duración: 13min

    'You let me catch my breath' Ps 23:4 MSG

  • Hinke-PINKSTER! Gewond, maar heel... deur Frieda van den Heever

    Hinke-PINKSTER! Gewond, maar heel... deur Frieda van den Heever

    14/06/2021 Duración: 19min

    Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: https://pos.snapscan.io/qr/STB27376

  • 1 Sam 16, Dawid se salwing - Verbeeldings Gebed saam met Pierre

    1 Sam 16, Dawid se salwing - Verbeeldings Gebed saam met Pierre

    14/06/2021 Duración: 10min

    1 Sam 16, Dawid se salwing - Verbeeldings Gebed saam met Pierre by InVia Gemeente

  • Konings. Herders. Reuse - Deel II deur Pierre du Plessis \\ 13 Junie 2021

    Konings. Herders. Reuse - Deel II deur Pierre du Plessis \\ 13 Junie 2021

    14/06/2021 Duración: 38min

    Konings. Herders. Reuse - Deel II 13 Junie 2021 Nightbride: It's Okay - https://www.youtube.com/watch?v=CZJvB... Verskriklik baie dankie vir julle bydraes! Dit is ongelooflik! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

  • Begeleide Meditasie: Die Vrug Van Die Gees

    Begeleide Meditasie: Die Vrug Van Die Gees

    07/06/2021 Duración: 07min

    Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: https://pos.snapscan.io/qr/STB27376

  • God Met Ons: Brandende Begeerte deur Johan Geyser

    God Met Ons: Brandende Begeerte deur Johan Geyser

    07/06/2021 Duración: 25min

    Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: https://pos.snapscan.io/qr/STB27376

  • Konings. Herders. Reuse deur Pierre du Plessis \\ 6 Junie 2021

    Konings. Herders. Reuse deur Pierre du Plessis \\ 6 Junie 2021

    07/06/2021 Duración: 26min

    Konings. Herders. Reuse deur Pierre du Plessis 6 Junie 2021 Liturgie deur Frieda van den Heever. Baie dankie vir almal se bydraes! Ons sal nie die gemeenskap aan die gang kan hou sonder julle gereelde donasies nie! Om hierdie week by te dra, gebruik gerus die skakel: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

  • Lectio 1 Sam 8 saam met Pierre

    Lectio 1 Sam 8 saam met Pierre

    07/06/2021 Duración: 13min

    Lectio 1 Sam 8 saam met Pierre by InVia Gemeente

  • Begeleide Meditasie: Light A Fire In Your Center-refleksie

    Begeleide Meditasie: "Light A Fire In Your Center"-refleksie

    03/06/2021 Duración: 10min

    Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: https://pos.snapscan.io/qr/STB27376

  • God Met Ons: Jaloerse Minnaar deur Theo Geyser

    God Met Ons: Jaloerse Minnaar deur Theo Geyser

    31/05/2021 Duración: 15min

    Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: https://pos.snapscan.io/qr/STB27376

  • As Die Stof Gaan Lê Het deur Pierre du Plessis // 30 Mei 2021

    As Die Stof Gaan Lê Het deur Pierre du Plessis // 30 Mei 2021

    31/05/2021 Duración: 34min

    As Die Stof Gaan Lê Het 30 Mei 2021 Preek deur Pierre du Plessis Liturgie deur Frieda van den Heever. Verskriklik baie dankie vir julle bydraes! Dit is ongelooflik! Om hierdie week by te dra kliek hier: https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

  • Drie eenheids Meditasie - pierre

    Drie eenheids Meditasie - pierre

    31/05/2021 Duración: 14min

    Drie eenheids Meditasie - pierre by InVia Gemeente

  • Pinkster Meditasie saam met Frieda

    Pinkster Meditasie saam met Frieda

    24/05/2021 Duración: 10min

    Pinkster Meditasie saam met Frieda by InVia Gemeente

  • God Met Ons: Vaste Kompas deur Theo Geyser

    God Met Ons: Vaste Kompas deur Theo Geyser

    23/05/2021 Duración: 18min

    Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: https://pos.snapscan.io/qr/STB27376

  • hinkePINKSTER deur Frieda van den Heever // 23 Mei 2021

    hinkePINKSTER deur Frieda van den Heever // 23 Mei 2021

    23/05/2021 Duración: 35min

    InVia Kaapstad Sondag Diens - 23 Mei 2021 hinkePINKSTER deur Frieda van den Heever Julle bydraes word ongelooflik baie waardeer! Dankie vir almal! Om vandag by te dra, gebruik gerus die 'click to pay link' https://pos.snapscan.io/qr/t2Hkw9SK

  • God Met Ons: Lewende Energie deur Theo Geyser

    God Met Ons: Lewende Energie deur Theo Geyser

    17/05/2021 Duración: 18min

    Dankie vir elkeen wat dit vir ons moontlik maak om te doen wat ons doen. Gebruik gerus die Snapscan link om hierdie week by te dra: https://pos.snapscan.io/qr/STB27376

  • Lectio Divina 1 Joh 5:9 - 15 saam met Pierre

    Lectio Divina 1 Joh 5:9 - 15 saam met Pierre

    17/05/2021 Duración: 07min

    Lection Divina (Geestelike Lees)het vier stappe: 1. Lectio, Lees. Lees of luister na die teks gedeelte en luister uit vir 'n stukkie wat vir jou uitstaan. 2. Meditatio, Oordink of Mediteer. Dink na oor hierdie gedeelte, hoe pas dit in jou lewe in op die oomblik? 3. Oratio, Praat of Bid. Praat met die Here daaroor, wat is op jou hart, wat is jou versoek? 4. Contemplatio, Kontemplasie of Rus. Rus bloot by die Here is stilte en luister ook na wat Hy jou dalk na uitnooi.

página 22 de 25