Sinopsis
Die Besige Boom is 'n podcast vir groeiende entrepreneurs aangebied deur Martin Schwella van Schink & Jaco Uys van Jooba School of Music.
Episodios
-
Die Besige Boom- Episode 4 ~EVERT KLEYNHANS~ Hoekom is invloed belangrik?
15/02/2019 Duración: 01h11minInvloed is een van die belangrikste komponente in entrepreneurskap en eintlik die geheim! In hierdie epsiode gesel Martin & Jaco met Evert Kleynhans, van Rooistoel TV, oor hoekom hy glo invloed belangrik is en hoe om dit reg te doen! Dit is 'n lang een, maar 'n goeie een! Luister dit gerus!
-
Die Besige Boom ~Episode 3~ ADRIAAN BOSCH - Begin jou besigheid met niks
12/02/2019 Duración: 01h38sHoe om 'n besigheid te begin met NIKS. Martin en Jaco gesels in hierdie episode met Adriaan Bosch van Slim geld oor allerhande mites rondom geld en entrepreneurskap. Kom gesels saam en vind uit wat die geheim is.
-
Die Besige Boom Episode 2 ~RHONA KLOPPER~ Hoe balanseer jy jou werk en jou nuwe besigheid?
04/02/2019 Duración: 42minIn episode 2 gesels Martin & Jaco met die talentvolle fotograaf, Rhona Klopper oor hoe om balans te vind met jou vaste werk en jou nuwe besigheid. Hoe doen jy dit alles. Kom gesels saam!