Sinopsis
Podlitiek is 'n weeklikse politieke podsending wat nuusgebeure en belangrike kwessies vanuit 'n klassieke liberale invalshoek benader, bedink en bespreek.
Episodios
-
Ep. 228 - Rasreëls plaas druk op landbou, misdaad wat nie ophou en hoekom moet ons die goud hou?
23/11/2023 Duración: 29minIn vandag se episode bespreek Ernst, Louis, en Charné die Suid-Afrikaanse regering se rasreëls wat boere se uitvoere na Europa teiken, misdaadstatistieke, en die tesourie wat die Reserwebank genader het oor goudreserwes.
-
Ep. 227 - Wes-Kaapse referendum gekeer, AfriForum patrolleer en skuldvlakke al meer
19/10/2023 Duración: 31minIn vandag se episode bespreek Ernst, Louis, Arno en Charné hoe Alan Winde 'n referendum oor Wes-Kaapse onafhanklikheid gekeer het, AfriForum se massapatrollie, die Suid-Afrikaanse regering se stygende skuldvlakke, asook die ATKV se interessante debatsonderwerpe.
-
Ep. 226 - Vullisverwydering stadig, Haatspraakwetsontwerp eensydig en Bela-wet venynig
21/09/2023 Duración: 28minIn vandag se episode bespreek Ernst, Louis en Charné die Samwu-staking chaos veroorsaak met vullisverwydering, AfriForum se mondelingse kommentaar op die Haatspraakwetsontwerp, en die Bela-wet se implikasies.
-
Ep. 225 - Openbare Beskermer waai en plaasmoorde statistieke laat koppe draai
14/09/2023 Duración: 25minHierdie week het Ernst van Zyl en Arno Roodt van Podlitiek die afdanking van Openbare Beskermer Busisiwe Mkhwebane bespreek, asook AfriForum se nuutste verslag oor plaasmoorde wat spesifiek kyk na die vervolgingskoers en nasionaliteit van verdagtes
-
Ep. 224 - "Kill the Boer" geveg, Lesufi "misdaadbestryders" is sleg en Johannesburg onreg
07/09/2023 Duración: 42minIn vandag se episode gesels die span oor AfriForum se "Kill the Boer" appèlsaak in Bloemfontein, die film Sound of Freedom, Lesufi se "misdaadbestryders" en die gebou wat afgebrand het in Johannesburg se middestad.
-
Ep. 223 - Trokke brand en Dricus Du Plessis verteenwoordig die land
13/07/2023 Duración: 27minPodlitiek is 'n Afrikaanse podsending wat weeklikse nuusgebeure #Ontnonsens
-
Ep. 222 - EFF verloor weer, kragbote steeds gekeer
13/07/2023 Duración: 21minPodlitiek is 'n Afrikaanse podsending wat weeklikse nuusgebeure #Ontnonsens
-
Ep. 221 - NGV deurgejaag, Trump voor die hof gedaag
13/07/2023 Duración: 28minPodlitiek is 'n Afrikaanse podsending wat weeklikse nuusgebeure #Ontnonsens
-
Ep. 220 - ANC raswette pla, Mkwebane-ondersoek vrae
08/06/2023 Duración: 29minPodlitiek is 'n Afrikaanse podsending wat weeklikse nuusgebeure #Ontnonsens
-
Ep. 219 - DA wil Poetin arresteer, kan iets nog oorlog in Soedan keer?
02/06/2023 Duración: 24minPodlitiek is 'n Afrikaanse podsending wat weeklikse nuusgebeure #Ontnonsens
-
Ep. 218 - Hammanskraal is desperaat, Frankfort is kwaad, US Konvokasie wil praat
26/05/2023 Duración: 26minPodlitiek is 'n Afrikaanse podsending wat weeklikse nuusgebeure #Ontnonsens
-
Ep. 217 - Rusland-wapenskandaal, De Ruyter skryf 'n Eskom-verhaal
22/05/2023 Duración: 32minPodlitiek is 'n Afrikaanse podsending wat weeklikse nuusgebeure #Ontnonsens
-
Ep. 216 - Gebaretaal word erken, Gayton het Orania verken
12/05/2023 Duración: 25minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 215 - Thuli se Twitter bekgeveg, Tucker Carlson by FOX weg
04/05/2023 Duración: 23minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 214 - Ramaphosa die draadsitter en Japan sê Suid-Afrika verloor skitter
04/05/2023 Duración: 30minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 213 - G7 nooi SA nie, Duitsland sonder kernenergie
04/05/2023 Duración: 27minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 212 - Elektrisiteitsminister se planne op, Vrystaat afvalwater flop, Biden hou 2024 dop
04/05/2023 Duración: 37minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 211 - Kragramptoestand gestop, Eskom geklop, Steenhuisen top
04/05/2023 Duración: 29minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 210 - Ramaphosa se nuwe kabinet steeds vrot en Zimbabwiese boere verwerp regering se aanbod
04/05/2023 Duración: 21minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!
-
Ep. 209 - Begroting geblêr, AfriForum se nuwe dokumentêr, wapenwette gaan te vêr
21/02/2023 Duración: 34minIn die week se episode #ontnonsens die Podlitiek-span 'n paar sake van nasionale en internasionale belang - skakel gerus in!